NORTHPOINT PROJECT

002

UDA’s 40 000 sqm NorthPoint Project is now under construction in Cape Town.

Builder’s Board:

capture

Field report from the Project Architect, Erich Lutz:

“Van die grootste “tilt-up” betonpanele ooit in die Wes-kaap word op die oomblik by die Northpoint- ontwikkeling van G5 Eiendomme gegiet. Panele word 5 diep op strategies uitgesoekte plekke binne die voetafdruk van die gebou gegiet, totdat daar genoeg is vir ’n 100 ton hyskraan om in te kom en hulle akkuraat te plaas.

Vooraf gegote kolomme word eers presies posisioneer en loodregop geplaas en vasgegiet om die panele te ondersteun . ’n Landmeter word ingespan om die kolom tot op ’n mm akkuraat te plaas, sodat daar geen afwyking is wanneer die dakkappe later oor die ingegote boute neergesak word. Die grootste paneel is 8.7m wyd, 15.6 m hoog en 150mm dik.

003

Hier kan die tweede paneel bo-op die eerste een gesien word. Die “helikopter” is in proses om met sy staallemme die beton perfek gelyk af te werk. Na ’n kort set tydperk word ’n glylaag aangewend wat verhoed dat die volgende blad aan die vorige een vassit en dan word dieselfde bekisting opgeskuif om die volgende paneel te giet.

004

Die grootste doel van die staal is om te verhoed dat die paneel kraak of faal, wanneer die hyskraan hom oplig en in posisie plaas. Verskeie doelgerigte hake word op strategiese plekke in die beton ingegiet, waaraan die kabels vanaf die hyskraan gehak word.” – Erich Lutz

005

Progress update:
The forest is going up..

unnamed

img_3448

img_3453

img_3454

img_3456

img_3457

Two weeks later…

img_3674

Progress update:

1

3

5

A view from the sky…

aerial 1

aerial 2

aerial 3

aerial 4

aerial 5

aerial 6

Progress update:

IMG_7485

By Erich Lutz (Pr. Arch)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *